Twee moorde in Drie Riviere

August 8, 2018

DRIE RIVIERE - ʼn Jong vrou en ’n bejaarde man is binne twee dae in die omgewing van Drie Riviere vermoor. Die Courier berig die 70-jarige bejaarde man is in sy huis in Klipwagterlaan in Drie Riviere-Oos oorval. Die huis is gestroop, sy twee motors is gesteel en die man se keel is afgesny. ’n Buurman het op hom afgekom. Altwee die voertuie is intussen opgespoor en volgens die polisie is drie verdagtes in hegtenis geneem. In die tweede voorval is ’n vrou oorval en doodgesteek toe sy onderweg was van haar werkplek na haar huis in Drie Riviere.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags