Menseregte kommissie ondersoek vandag die Vaaldam

September 3, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Menseregtekommissie wil vandag ‘n ondersoek by die Vaaldam onderneem om bewerings na te gaan dat ongesuiwerde riool in die Vaalrivier beland. Daar word beweer dat ongeveer 150-megaliter riool daagliks in die Rietspruit en Vaalrivier invloei. Die Menseregtekommissie gaan ook ondersoek instel na bewerings dat dooie vis en ander onsuiwerhede daartoe aanleiding gegee het dat die publiek gewaarsku is om nie die water te drink nie.

FOTO: (Verskaf) 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags