Hofbevel teen stakende verpleegsters ongeldig

September 10, 2018

VAALDRIEHOEK - Talle verpleërs van klinieke in Gauteng se Vaal-gebied wat Donderdag begin staak het, het ondanks ‘n hofbevel nog nie hul werksaamhede hervat nie. Hulle eis die skorsing van ‘n streeksdirekteur weens beweerde nepotisme. Die departement van Gesondheid het vroeër ‘n hofbevel bekom om die verpleërs te dwing om na hul werk terug te keer, maar hul vakbond, Denosa, sê hulle sal eers vandag oor die saak vergader. ‘n Woordvoerder van Denosa, Sabata Thekiso, sê die hofbevel is ongeldig omdat dit vir ʼn vorige staking bekom is.

FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags