Suid-Afrikaners gaan voor die einde van Mei stembus toe

September 25, 2018

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrika sal voor die einde van Mei volgende jaar ʼn algemene verkiesing hou. President Cyril Ramaphosa het dié nuus bekend gemaak tydens ʼn vergadering van die Raad vir Buitelandse Betrekkinge waar hy ʼn lesing gehou het vir uitgelese sakelui in New York. Ramaphosa sê aangesien groot groepe ANC-ondersteuners wat die party die rug gekeer het, nou weer terugkeer, is die party verseker van ʼn maklike oorwinning.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags