Groot kragtariefstygings word in 2019 verwag

October 4, 2018

VAALDRIEHOEK - Vaaldriehoek en ander Suid-Afrikaanse inwoners gaan volgens berigte van 2019 drie jaar lank enorme stygings in kragtariewe trotseer omdat munisipaliteite dalk byna 20% méér vir krag sal moet betaal. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Eskom in Junie toestemming gegee om R32,69 miljard oor die volgende vier jaar in te vorder, maar het nou bekend gemaak hóé en oor watter tydperk die geld verhaal kan word. R31,105 miljard, of R8,173 miljard per jaar oor vier jaar, gaan van sogenaamde standaardtarief-gebruikers verhaal word. Dit sluit munisipaliteite in.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags