Verbruikers gewaarsku om nog nie opgewonde te raak oor moontlike brandstofprysverlaging

November 16, 2018

VAALDRIEHOEK - Ekonome waarsku dat verbruikers nog nie opgewonde moet raak oor die moontlike brandstofprysverlaging wat vir Desember in die vooruitsig gestel word nie. Die regering probeer nog geld verhaal vir die heffing wat aangewend is om die vorige brandstofprysverhogings te subsidieer. Syfers van die Sentrale Energiefonds toon dat die prys van petrol moontlik met een R1,54 per liter kan daal en die prys van diesel met 92 sent per liter. Die ekonoom Dawie Roodt sê die volle voordeel van die prysverlaging kan moontlik nie na motoriste deurgegee word nie.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags