ʼn Rentekoersverhoging word aangekondig

November 22, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het aangekondig dat die terugkoopkoers met 25 basispunte verhoog tot 6,75%. Dit beteken dat handelsbanke hulle prima-uitleenkoers gaan verhoog tot 10,25%. Die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, sê dit was ‘n moeilike besluit om te neem.
FOTO:(Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags