Volgehoue hoë temperature sal duur tot môre

December 3, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die hittegolf wat Gauteng en die suidwestelike bosveld van Limpopo getref het, tot môre vir volgehoue hoë temperature sal sorg. Uiters hoë brandgevaartoestande heers oor die binneland van die Namakwa-distrik in die Noord-Kaap, die Vrystaat, Noordwes, Gauteng en die Thabazimbi-gebied in Limpopo. Die kusgebiede sal steeds koel tot warm wees.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags