Uber verhoog sy pryse ten spyte van die verlaging van die petrolprys

December 10, 2018

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrika se grootste elektroniese taxi-diens, Uber, het sy pryse met 50-sent per kilometer verhoog. Dis ten spyte van die feit dat die petrolprys vandeesweek met R1.84 verlaag is. Die verhoging tree onmiddellik in werking. Uber sê hy het sy pryse verhoog omdat sy motorbestuurder vennote onder finansiële druk verkeer het. Die bestuur sê in ‘n verklaring sy motorbestuurders moet ʼn redelike bestaan kan maak. 
FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags