Bekende prokureur in Vaaldriehoek vermoor

January 14, 2019

VAALDRIEHOEK - Die regsgemeenskap in die Vaaldriehoek is geskok oor die moord op ʼn bekende prokureur van Vereeniging, mnr. Eric Lyell. Vaalweekblad berig Mnr. Lyell is vermoedelik reeds Vrydagaand vermoor en daarna is sy liggaam in die Vaalrivier gegooi. Sy selfoon is na bewering Saterdag in ʼn plaaslike township gevind. Volgens Vaalweekblad is ‘n soektog na Mnr. Lyell van stapel gestuur en sy liggaam is in die rivier gevind. Die presiese gebeure rondom die voorval is nog nie bekend nie.
FOTO: (Maroela Media)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags