Suid-Afrika se werkloosheidskoers daal effens

February 12, 2019

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrika se werkloosheidskoers het in die vorige kwartaal effens gedaal tot 27,1%. Statistiek Suid-Afrika sê daar is nou 16,5 miljoen werkende mense en 6,1 miljoen werkloses tussen vyftien en 64 jaar. Werkskepping het in die vierde kwartaal van 2018 toegeneem in die sektore van finansies, privaat huishoudings, vervaardiging en mynbou, terwyl dit afgeneem het in sektore soos vervoer en die boubedryf.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags