DA soek antwoorde oor geld wat verdwyn het in Emfuleni

April 14, 2019

VAALDRIEHOEK - Die DA het die Emfuleni-munisipaliteit in die Vaaldriehoek veertien dae tyd gegun om te reageer op bewerings dat R800 miljoen verlede jaar weggeraak het. Die geld was blykbaar bestem vir die voorsiening van water, afval en riooldienste in Emfuleni. Die DA se Gautengse premierkandidaat, Solly Msimanga, het `n protesoptog na Emfuleni se munisipale kantore gelei waar beter dienslewering in die gebied geëis is. Msimanga sê die skuldiges in verband met die vermiste geld moet vervolg word.
FOTO: (90.6FM Stereo News)

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags