Gautengse onderwysdepartement ontvang regsklagtes van Driehoek ouers

April 23, 2019

VANDERBIJLPARK - Gauteng se LUR vir Onderwys het bevestig dat sy departement verskeie regsklagtes ontvang het, ná die dood van vier leerders by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Talle kinders is ook beseer tydens die voorval. Panyaza Lesufi het gister die nuwe loopbrug by die skool ingewy, nadat die vorige brug in Februarie ineengestort en op kinders geval het. Hy het tydens die seremonie gesê dat ouers van die slagoffers beplan om die departement hof toe te neem.
FOTO: (Verskaf)

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags