WhatsApp kry nuwe funksies

July 10, 2019

VAALDRIEHOEK - WhatsApp het pas begin om ’n nuwe funksie in te sluit waarmee gebruikers regstreeks vanuit die app plasings op Facebook en Instagram kan maak. Volgens WhatsApp gaan hy bloot vanuit die klets-app ’n versoek aan Facebook en/of Instagram stuur om ’n plasing te maak sodra die gebruiker dit aanvra. Die inligting word uiteindelik binne ’n persoon se foon uitgeruil, eerder as via Facebook se bedieners. WhatsApp het egter aan The Verge die versekering gegee hy koppel nié gebruikers se Facebook- en Instagram-rekeninge aan WhatsApp nie. Al drie hierdie platforms word deur Facebook besit.
FOTO: (Verksaf)

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags