Eskom versoek einde aan onwettige kragverbindings

July 11, 2019

VAALDRIEHOEK - Eskom het 'n ernstige versoek aan die publiek gerig om op te hou om onwettige kragverbindings te maak. Die kragverskaffer sê van sy transformators en substasies het die afgelope tyd herhaaldelik onklaar geraak omdat die onwettige verbindings 'n oorlading van die netwerk veroorsaak, veral in Gauteng. Eskom se woordvoerder, Dikhatso Mothae, sê die onwettige verbindings sal kragonderbrekings veroorsaak.
FOTO: (Verskaf)

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags