Unisa studente sal Oktober eksamenvraestelle in hul moedertaal ontvang

July 31, 2019

VAALDRIEHOEK - Eerstejaarstudente aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) sal in die eksamen wat in Oktober en November afgelê word, vraestelle in hul moedertaal ontvang. Dit is die gevolg van ‘n projek van die Universiteit se Skool vir Opvoedkunde wat getoon het dat studente beter vaar as vrae in hulle moedertaal gestel word. UNISA het miljoene rand aan die projek bestee om vraestelle in al 11 amptelike tale moontlik te maak. Studente sal egter steeds die vraestelle in Engels moet beantwoord.
FOTO: (SAUK)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags