Kollegepark onderwyseres geskors in verband met die ontvoering van ‘n leerling

September 6, 2019

VANDERBIJLPARK - Die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark, Gauteng, het ‘n onderwyseres geskors nadat sy in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering van ‘n sesjarige leerling. Amy’Leigh de Jager is Maandag voor die skool ontvoer en die volgende oggend ongedeerd gevind. Die onderwyseres en nog twee beskuldigdes verskyn Maandag in die hof. Die LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, sê die strukture van die skoolbeheerraad sal teen haar optree.
FOTO: (Facebook, Links: Angeline de Jager; Regs: die vermeende onderwyseres)

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags