Polisiediens besig met werwingsproses

October 1, 2019

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ʼn landswye werwingsproses van stapel gestuur om jong mense te oortuig om vir die volgende inname as studente by die diens aan te sluit. Dit volg ná advertensies in Sondagkoerante vroeër die maand. Die SAPD sê hulle is op soek na mans en vroue tussen 18- en 30-jaar wat oor matriek of ʼn tersiêre kwalifikasie beskik en geen misdaadrekord of hangende strafsake teen hulle het nie.
FOTO: (Verskaf)

 

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags