Vaaldriehoekers gemaan om hulself te toets vir diabetes op Wêreld-diabetesdag

November 14, 2019

VAALDRIEHOEK - Kenners het mense op Wêreld Diabetesdag aangemoedig om hulleself vir die siekte te laat toets. Meer as 400 miljoen mense ly wêreldwyd aan diabetes en omtrent 4,2-miljoen van hulle sal na verwagting vanjaar sterf. Volgens navorsing eis diabetes meer mense as tuberkulose, MIV en malaria saam. ʼn Endokrinoloog, Sundeep Ruder, sê om getoets te word is die enigste manier om nie deel van die statistiek te word nie.

FOTO: (Verskaf)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags