• Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle
  • Twitter - White Circle

SWOP

SHOP

SATURDAY 27 JUNE 2020
  • +27648532633   
    Ek het n winch manual R800 0648532633 

     

  • +27648532633   
    Ek het n lamp gemaak uit n boomstomp met die groot 5 op R500 0648532633     
     

  • +27648532633   
    Ek het n vyligheids deur 2m x 1.25m R500 skakel 0648532633      
     

  • +27648532633   
    Ek het n staal trollie dubel met wiele vir werks winkel of braai R 500 0648532633                
     

  • +27648532633   
    Ek het nog 4 bokse child anti lost straps kan 360 grade draai sonder vas te hak R60 elk skakel 0648532633              
     

  • +27725250998   
    Hi ek koop al jou stukkende appliances op soos wasmasjiene yskaste skottelgoed wassers tuimel droers microwaves kontak Johan by 0725250998 dankie       
     

  • +27724280462   
    More verkoop drom braaiers teen R1000.00 Elk. Skakel vir Sandra 072 4280462 Dankie   
     

  • +27824259955   
    Dag se ek soek dringed groot dik komberse as u het wat u nie gebruik nie asseblief dankie pesionares 0824259955          
     

  • +27824259955   
    Dag se ek soek ou stukend mobile huis airkonds (air condioners) ek sal gratis kom weg vat 0824259955 rodney  
     

  • +27764306305   
    more ek is opsoek na iemand wat my kan help met Audi A4 om sy clutch en brieke te help bloei en reg te kry whatsupp pieter op 0742239146    
     

  • +27824259955
    Moenie jou stukende geroeste mikrogolve stove wasmachine dishwasher eyskaste op die dumps weg gooi sal dit gratis kom laai 0824259955 0164555474 rodney              
     

  • +27824259955   
    Het 4 micro waves te verkoop pryse van r500 rand tot r 850 (lg defy samsun etc bel 0824259955 rodney
     

  • +27824259955   
    Dag se ek soek dringend n ketteng saag wat werk sal betaal as u nie te duur is pensionares 0824259955 robie     
     

  • +27823389856   
    Kantoor/werkswinkel te huur in Vanderbijlpark CE6 langs Dreybar Auto naby Jack's Paint Baie goeie ligging in Westinghouse blvd dubbel pad en besige area Pre paid krag, water is ingesluit. Huur per maand R6000+ dep. Beskikbaar 1 Julie. Skakel 0823389856 Pieter          
     

  • +27847644416   
    Lekker warm Gebreide SERPE teen R20 elk of 3 vir R50. Warm baba en knie komberse. Lekker warm bed sokkies teen baie goedkoop pryse. K         
     

  • +27824259955   
    Het oud tyds se poppe (uir versamilaars) kom sien my 0824259955 vereening rodney     
     

  • +27824259955   
    Het u geroeste stukkend waentjie (trailers wat in jou pad en nie meer gebruike nie sal Gratis kom laai en weg ry 0824259955 ronnie         
     

  • +27794219383   
    Privaat verhuring op kleinhoewe, by Drumblade tussen Meyerton en Kliprivier, bachelors flat te huur vanaf 1 Junie, prys R2700.00 water en ligte uitgesluit. Deposito onderhandelbaar vir afbetaling. Skakel vir Joey op 079 421 9383
     

  • +27824259955   
    Het u ou kar of trok bateryer wat u nie meer gebruik nie sal dit gratis kom optel of aan konp ar u te duur is rodney 0164555474-0824259955 baie dankie      
     

  • +27826262881   
    Good morning I am interested in buying an alternator for Nissa1400.Anyone who is willing to sell to me can contact Eddy at cell number is 082 6262881          

     

  • +27731476749   
    Ek het vistanks met visse tekoop skakel my op 0618716863         
     

  • +27731476749   
    Ek het i boot met 85hp motor tekoop vir R7000 geen papiere skakel my op 0731476749
     

  • +27824259955   
    Hi i have meduim size chest deep vrees fore R 1000 contac robie 0824259955     
     

  • +27712030217   
    Hi boot het nie n natis document nie maar die trailer het wel. Boot het n jaarlikse COF wat gedoen moet word en dan is daar ook n Bouyancy sertifikaat wat elke 5jaar hernu moet word Groete Martin               
     

  • +27783994929   
    ELECTROLUX 6,1 MAT WAS MASJIEN R750 SOEK N HOND YSKAS R850 VRIESKAS R1250 GAS GEYSER R1500 SOEK N Y5 HUAWEI FOON NET DIE NAWEEK TYD JP 0783994929 0630996088
     

  • +27712030217   
    Speed Queen wasmasjien in goeie toestand te koop vir parte-R650.00 071 203 0217       
     

  • +27712030217   
    Kawasaki KDX 250 Enduro bike. Newly restored from top to bottom. Excellent conditionR16500 ono. 0712030217             
     

  • +27712030217   
    Willys Jeep CJ7 Steel body. 4x4 with V6 motor and 5Speed Manual Toyota Gearbox. Very good conditionR55000.00 ono0712030217                 

  • +27712030217   
    Scooter 125 ccIn very good conditionNo papersR4200 slightly negotiable. 0712030217     
     

  • +27745224948   
    Hi ek get n 2 slaapkamers Tuin woonstel om teverhuur R4500. 00 pm +dep koop krag baby kliniek en winkel sentrum vuilige parkeering geen diere ni kan v Andre kontak 066 266 4927 on midelik beskikbaar    
              

  • +27833165101   
    Ek is opsoek na n klein microwave om te koop. ..mense kan my whatsapp op 0833165101..baie dankie Billy..      
     

  • +27847004822   
    Hi i have a tata bakie 1 ton 2008 on the road needs some attention for nineteen thousand or nearest offer contact johan 0721142777
     

  • +27739475205   
    Soek dringend na iemand om boorgat skoon te maak. Kontak Linda 073 947 5205             
     

  • +27763918462   
    Ek het n3 slaapkamer huis te huur in meyerton R4800 per maand water en ligte ingesluit.kan Andre skakel op 0769116964                
     

  • +27824459073   
    Ek is opsoek na n Volkswagen Beetle 1600 twinport engine in loopende toestand. Hulle kan my kontak of whatsapp op 0824459073 Gerhard      
     

  • +27767920701   
    Opsoek na n yskas vir die polisie se trauma centre skakel Johan 076 792 0701
     

  • +27783994929   
    SELFONE VANAF R70 AS IS WASBAK R550 STAINLESS JP 0783994929 0630996088                
     

  • +27760918101   
    Ek het n beachbuggy body vir 6000 kontak 0760918101 
     

  • +27827932933   
    Ek het 2 genises stofsuiers net ring binne een gebreek ma werk 100 persent met water in ander een werk ma ni pyp en binnegoed nie soek 850 vir albei dringend kan my wasapp vir fotos susan 0827932933 afhaal sasolburg dankie    
     

  • +27828380830   
    Ek is opsoek na tailgate vir Corsa bakkie 2009 model my kontak no is 082 838 0830            
     

  • +27820473895   
    More - ek het n ThinkPad laptop vir R1200 met muis. Nuwe battery wat ek maandag moet gaan afhaal. Christo 0820473895                
     

  • +27833075560   
    Renault clio 1.4 2001 mags running condition needs to be resprayed R19500 0833075560 Leon 
      

  • +27825689574   
    Goeie more ek het 'n 2 slaapkamer tuinwoonstel te huur vanaf 7 Julie 2020 in Vanderbijlpark, R4500 pm deposito word vereis, privaat ingang, prepaid krag, onderdak parkering, kinder vriendlik, ASB. GEEN ROKERS. en diere nie,Navrae 0825689574 of 0760451717Baie dankie   
     

  • +27760918101   
    More ek het beetle body op wielle vir projek kontak nico 0760918101 prys 4500
     

  • +27842840372   
    Mooi Raven bow rider boot met 90 Mercury, motor gediens, nuwe as en 13 duim bande op sleepwa vir slegs R38k Leon 0842840372         

     

  • +27760918101   
    Ek is opsoek na ford bantam bakkie 1980 windskerm voor kontak nico 0760918101
     

  • +27676211055   
    Goeie more ek het n Bernina 1230 Sewing machine in goeie kondiesie. R6000 Neg met Paar stukkie material. My nr is 0676211055. Ek het ook n Speed Queen 3000 tuimel droeer goeie kondiesie.R3000          

WEDNESDAY 1 JULY 2020

 

  • +27825689574   
    Goeie more ek het 'n 2 slaapkamer tuinwoonstel te huur vanaf 1 Julie 2020 in Vanderbijlpark, R4500 pm deposito word vereis, privaat ingang, prepaid krag, onderdak parkering, kinder vriendlik, ASB. GEEN ROKERS. en diere nie,Navrae 0825689574 of 0760451717Baie dankie

     

  • +27827588308   
    TE KOOP 1X WRAPPER TE KOOP KONTAK 0827588308     
     

  • +27648532633   
    Hi ek het bande 60% loop vlak 265x65R17 R1600 vir al 4 0648532633         
     

  • +27648532633   
    Ek het nog 4 bokse child anti lost straps kan 360 grade draai sonder vas te hak R60 elk skakel 0648532633
     

  • +27648532633   
    Ek het n vyligheids deur 2m x 1.25m R500 skakel 0648532633      
     

  • +27648532633   
    Ek het n lamp gemaak uit n boomstomp met die groot 5 op R500 0648532633     
     

  • +27648532633   
    Ek het n winch manual R800 0648532633               
     

  • +27646803053   
    Hi ek 200 DVDs te koop in hul kassies r400 0646803053

Listen Live.jpg