top of page

Swop Shop

Saturday 13 September 2026


Contact Dukennoch – 078 460 7392

·         Bakkie for swop car license up to date with papers. Bakkie has been standing long, needs to be serviced and needs a new battery.

·         Other items also for sale, contact for more information.

 

Kontak Kobus – 076 734 3622

·         Ou sitkamer stel 2 enkel banke en 2 dubbel seater banke vir R2000 onderhandelbaar.

·         x2,10foet visstokke vir R500 en 2 katrolle vir R500 (als saam R1000).

·         2 plaat elektriese stoofie vir R200.

·         Mac Africa 7 kw generator vir R10000 onderhandelbaar.

·         Isuzu d-max 2.5 2020 voor bumper vir R5000 onderhandelbaar.

 

Kontak Nico – 079 356 0046

x7 playstation 3 games te koop vir R500 vir alles of R75 per game.

 

Kontak Willie – 082 442 1925

·         Klei pot en Swart Vaas te koop vir R250. Whatsapp vir fotos en verdere inligting. 

·         Rewritable DVD’s te koop vir R50 per houer.

 

Kontak Roger – 061 612 2719

·         Mazda RX8 agter bumper R500

·         Nissan almera spoiler R400

·         NB 350 petrol pomp R300

 

Kontak Hannes – 062 560 2537

Opsoek na Cast Aliminium buite tuin patio Stelle om te koop.

 

Kontak Kevin - 082 849 1796

Heavy duty winch te koop vir R5000. Nuut in sy boks 8000 lbs / 3600kg.

 

Kontak – 072 590 0502

Boek rak te koop vir R300.

 

Kontak – 082 553 0832

6 sitplek sitkamer stel  te koop vir R6500.

 

Kontak Jb - 064 817 8813

·         2001 Nissan 1400 champ R65000

·         1999 vw caddy bakkie R75000

·         3 LG microwaves R500 each

·         2007 Honda cbr 125cc non-runner abandoned project R3500 with papers

·         2012 Honda cbr 125 new spec with papers R15000

 

Kontak – 068 024 3999

Xbox one s fortnite edition limited edition 1terebyte met controller, games en 12 geinsteleerde games vir R2700.

 

Kontak Lizél - 061 619 0818

17" swart mags met bande 205/45ZR17 te koop vir R4500. Lae profiel bande het nog 95% loop vlak op soos nuut. Bande was oorspronklik op n Polo of Golf.

 

Kontak Sandra - 072 428 0462

·         x4 chrome bar stoele met swart leer sitplekke te koop vir R4000 onderhandelbaar.

·         Yster ronde klein tafel met 2 stoele te koop vir R2500.

 

Kontak Francois – 073 490 3200

·         Isuzu kb 2001 computer box te koop vir R2000.

·         74 cm Sansui box tv met remote te koop vir R600.

 

Kontak Susan – 084 447 2628

·         Suurstof masjien te koop vir R14000.

·         Adult doeke XXL te koop vir R160 per pak.

·         Groot hout lessenaar met 4 laaie te koop vir R500.

·         Groot silver Defy microgolf te koop vir R1300.

·         Opsoek na Honda crv aerial.

 

Kontak Illenn – 064 124 7044

Helmet (L) te koop vir R300.

 

Kontak Ivan - 076 725 6995

Dringend opsoek na n golf 1 starter.

 

Kontak Dusty – 061 828 0613

Toyota Camry 200 engine te koop vir 2500, kompleet engine en n computer box vir R1000.

 

Kontak Chris – 072 434 6793

Jetta 18 feulinjektor te ruil vir bakkie of te koop vir R25000 nie onderhandelbaar.

 

Kontak – 076 135 5793

Opel Monza te koop vir R12000. Het papiere en lisensie is n jaar agter start and go kort biekie tlc.

 

Kontak – 072 795 2143

Nuwe Ford Ranger grill te koop vir R2000.

 

Kontak Marcia - 062 087 1201

Whirlpool tuimel droer te koop vir R3000.

 

Kontak Simeon - 082 497 6932

·         Klein cotton candy masjien vir R200

·         Clamp meter en multi meter vir R500

·         1400 bakkie wheelnuts, stel hoofligte en agterruit met 2de handse rubber. (maak n offer)

·         YG 24mm endmill vir R500

·         Baba Loopraam vir R150

·         Profit hobo safety boots size 9 splinternuut vir R300

·         Isuzu staal rim met nuwe band 205r16 vir R500 onderhandelbaar

·         2de handse dunlop bande 245/70/16 met nog 5mm loopvlak. (maak n offer)

 

Kontak Andre – 074 085 0801

3 Bol trofees, maak n offer:

·         1x kudu

·         1x blou wilde bees

·         1x eeland

 

Kontak Anthony – 0817643165

·         Opel Corsa bakkie 2 wiel bearings en 2 hubs. Nog in hulle boks nog nooit gebruik nie R800 ohb.

·         1.75-ton jack R 1800 ohb.

·         Gas yskas kan ook op 220V gebruik word is meestal op gas gebruik R1600.

·         2 karavaan/trailer wielietjies R1000 elk.

·         Xbox/PlayStation gaming chair R1200 ohb.

·         Aqua elite ozone masjien kort werk op sy matjie R1200 ohb.

·         Subwoofer R150 ohb.

·         3 in1 kitchen dispenser in sy boks R150 ohb.

·         Magic mixer chopper food prossesor in sy boks R150 ohb.

·         2 kitchen scales 2.2 kg in in sy boks en 1 sonder sy boks R 50 elk.

·         2 donut makers 1 in boks en 1 sonder boks R20 elk.

·         Colourful candle in sy boks werk nog 100% R150 ohb.

·         23 papier bord mantjies R80 vir als.

·         Honde bulldogs ornamente,1 groot 2 klein vir R150 en ander klein ornamente R100 vir als.

·         Dames bruin baaidjie size 38/40 vir R100.

·         Vaal Park laer fonteine, noordskool laer, Afrikaans hoêr en hts sasolburg meisies en  seuns skool klere verskillende grootes en pryse.

·         Kombuis breekgoedere en tupperware goedere en nog baie meer.

 

Kontak Sarie – 0726502513

·         Rubber duck

·         Evenrude 30 HP X 2 in working order

·         Fish finder

·         Trailer has papers & radio and light all working

·         x2 Adult Life Jackets

·         x2 Children Life Jackets

 

Kontak Riaan – 083 732 3130

Opsoek na ń ou gebruikte Turkiese of persiese mat. Soek asseblief foto en prys.

 

Kontak Beatrix – 071 013 6931

Hisense 16kg twin tub te koop vir R1200 ohb. Kort spinner motor.

 

Kontak Marius – 082 290 5800

·         1300 Corolla engin kompleet 1990 model en 5 spoed ratkas te koop vir R8000.

·         Securilid vir Isuzu 2022 model dubbel kujuit D max te koop vir R8000.

 

Kontak Andre – 082 552 6674

·         Opsoek na n ripstop 3×3 dome tent.

·         Opsoek na n BSA No2 windbuks.

·         Opsoek na n Toyota D4D 30 diesel turbo dubbel cab so 20014-20016.

·         Speed queen heavy duty dryer automatic dryness control te koop vir R4750 nie onderhandelbaar.

·         Silver defy dryer te koop vir R2600 nie onderhadelbaar.

 

Kontak Nicky – 076 494 3016 (Kontak vir meer inligting)

·         Opsoek na n 5kg gasbottel, het die volgende te ruil vir gasbottel 3 wielopvoubare loopkarretjie met loopraam. Univa stoof. Hisense deepfreeze nog splinternuut.

·         Opsoek na enige toestelle soos radios hifis booster bokse speakers ensv.

·         100 vhs cassette te koop.

 

Kontak Hannes – 079 547 6009

·         Opel mariva te koop vir R 50000.

·         2008 Medel motor 1.7 diesel te koop.

 

Kontak – 083 382 1655

3 weke oue nigerian dwerg bokke te koop vir R1800. (rammetjies en ooitjies)

 

Kontak Johan – 076 792 0701

·         210-liter plastiese dromme met proppe te koop vir R350

·         Open top dromme met deksels en ringe 170-liter te koop vir R550

·         Open top 200-liter plastiese te koop vir R600

 

Kontak – 079 491 2673 

Opsoek na opel corsa parte. (As iemand n corsa strip vir parte)

 

Kontak Corlia - 063 183 3553

Enkel bed te koop vir R1300 onderhandelbaar.

 

Kontak Jenny – 071 571 8364

·         Meisies fiets te koop vir R1200 ohb

·         Silver ring te koop (size 8)

 

Kontak – 061 781 5388

Hyundai Tucson 2 litre in n driving condition te swap vir n kleiner kar.  

 

Kontak Magda – 083 366 7703

Opsoek na n was masjien al werk spinner nie dis dringend.

 

Kontak Christian – 073 650 9100

Fiat palio 1.6 16v 2003 te koop vir R22000 onderhandelbaar. Het papiere en Disk geldig tot 2026-12-31. Het n ligte stamp op regte foor lug. Rad 3 gee proebleme. Kar start en idle en ry kort net n biki tlc.

 

Kontak Pieter – 076 430 6305

Opsoek na rims of max vir n vw polo classic.

bottom of page