top of page
AGS Emmanuel Duncanville Pinksterfees
AGS Emmanuel Duncanville Pinksterfees

Thu, 12 Jun

|

Vereeniging

AGS Emmanuel Duncanville Pinksterfees

Vanaf 12-15 Junie hou AGS Emmanuel Duncanville gemeente, op die hoek van Poole en Bardia Strate, Duncanville, hul Pinkster Fees met die tema “Uitstorting Van Die Vuur”. Gassprekers sal wees Pastore Brendon Rhode, Tyron Pandy en Deon Allers. Vir inligting, skakel 083 473 0675

Time & Location

12 Jun 2025, 09:50 – 15 Jun 2025, 20:10

Vereeniging, Poole St, Duncanville, Vereeniging, 1939, South Africa

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page