top of page

Coming Up Next

Would you like to advertise your upcoming event for your NPO, School or Church? Send an email to vcr906fm@gmail.com

47dd3fdc.png

Upcoming Events

  • Fri, 28 Nov
    28 Nov 2025, 12:50 – 18:40
    Vereeniging, Sabie St, Three Rivers, Vereeniging, 1929, South Africa
    On 29 November & 6 December VODS presents “The Elves & the Shoemaker” @ the Johan van Rensburg Theatre, Hoërskool Drie Riviere. 2pm & 6pm shows on both days. For info & tickets WhatsApp 083 468 5970 or email bookings@vods.org.za. Tickets will also be available at the door (cash payments).
  • 29 Nov 2025, 08:00 – 17:00
    Vereeniging, 1 Beethoven St, Duncanville, Vereeniging, 1930, South Africa
    On Saturday the 29th of November Phoenix High School is having a fundraising Car Show and Flea Market with a variety of stalls. Entrance is R20 per person. For more information, contact Steve on 064 980 2077
  • 02 Dec 2025, 03:40 – 11:20
    Vereeniging, 23 Lawn Ave, Arcon Park, Vereeniging, 1937, South Africa
    Lux Deo NG Kerk Arconpark het ‘n fondsinsameling.  Wen jou deel van R19 000 in Checkers geskenkbewyse.  1ste prys is R10 000, 2 de prys, R5 000 en 3de prys, R3 000.  Kompetisie sluit 2 Desember met die trekking op 7 December.  Kaartjies is R50 per persoon.  Skakel 016 428 3508.
  • Thu, 04 Dec
    04 Dec 2025, 08:00 – 15:30
    Vereeniging, Old Sasolburg Rd Viljoensdrif, Vereeniging, 1939, South Africa
    On 4 December its the Kitchen Of Hope’s Charity Golf Day @ Maccauvlei Golf Club. Registration is at 10. Halfway House, Dinner & Golf Cart are included. Enter a 4-ball at R4000 or sponsor a hole @ R2500. The format will be a “Scramble Drive Shotgun Start". For info contact Annecke on 084 706 5399
  • 05 Dec 2025, 18:00 – 22:00
    Sasolburg, 28 Van Eck St, Sasolburg, 1947, South Africa
    Op die 5de Desember is dit Ons Gryse Jeug se ope-dag vanaf 6 – 10 die aand saam met hul Liggie Fees.  Geniet stalletjies, iets te ete, besigheid uitstallings en kersliedere wat gesing gaan word.  Dit vind alles plaas by nr 28 van Eck Straat, Sasolburg.  Vir meer inligting, skakel 084 275 8439.
  • 07 Dec 2025, 09:00 – 11:30
    Vanderbijlpark, Stephenson St, Vanderbijlpark C. W. 5, Vanderbijlpark, 1911, South Africa
    Op Sondag die 7de Desember nooi die Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes, geleë op die hoek van McColm Blvd en Stephenson straat, almal uit na hul Kerssangdiens om 9uur die oggend saam met kunstenaars, Pieter & Lizette. Vir meer inligting skakel Andries by 078 341 6342
  • 19 Dec 2025, 18:00 – 21:00
    Sasolburg, 13 Hans Van Rensburg St, Sasolburg, 1947, South Africa
    Vanaf 10 tot 20 Desember bied Sasolburg Dogters Jeugsorgsentrum aan hul Kersliggie Sprokie vertoning. Dit sal plaasvind by nr 13 Hans van Rensburg straat, Sasolburg vanaf 6 – 9 die aand en ingang is nie bederfbare voedsel. Vir meer inligting, skakel Corrie by 061 543 1338
  • 20 Dec 2025, 18:00 – 21:00
    Sasolburg, 13 Hans Van Rensburg St, Sasolburg, 1947, South Africa
    Op die 20ste Desember, bied Sasolburg Dogters Jeugsorgsentrum aan hul Afsluiting Gala Aand.  Dit vind plaas by nr 13 Hans van Rensburg straat, Sasolburg.Tyd is vanaf 6 – 9 die aand.  Ingang is R20.Daar sal ook Kerrie en Rys te koop wees teen R20.Vir meer inligting, skakel Corrie by 061 543 1338
  • Ongoing Weekly Event
    Ongoing Weekly Event
    Vereeniging, 1 Beethoven St, Duncanville, Vereeniging, 1930, South Africa
    Elke Saterdag vanaf die 5de April sal daar ‘n vlooimark wees by Phoenix Hoërskool, Vereeniging om fondse in te samel vir die skool. Koste vir ‘n stalletjie is R100 per Stalletjie. Vir enige navrae, skakel Steve by 064-980-2077
Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page