SWOP
SHOP
SATURDAY 3 APRIL 2021
-
PLEASE NOTE: NO BUYING, SELLING OR FREE ANIMAL ADVERTS WILL BE ALLOWED OR BROADCASTED.
NEEM ASSEBLIEF KENNIS: GEEN KOOP, VERKOOP OF GRATIS DIERE ADVERTENSIES WORD TOEGELAAT OF UITGESAAI.
-
+27649600548
More ek is opsoek na n ou appel i pot lyk soos n klein cell foon my no is 0825526674
-
+27793484225
More Dewald ek soek binne bande vir. Op pomp trolley wiele is Baie Klein dankie Bertie kan whatsapp 0793484225
-
+27649600548
Hi ek het n ford mazda drifter dubbel kajuit canopie te koop kontak andre by 0825526674
-
+27649600548
Het n sprite maskateur karavan te koop goeie kondiesie met tente en baie ekstra goed karavan baie mooi tente nog nooit gebruik nie kontak andre by 0825526674
-
+27680671878
Hi. Kan iemand my help met n ovhd decoder se remote. Dis die ou openview decoder, as iemand my kan help. Shane 068 067 1878
-
+27783994929
KIC YSKAS R850 VRIESKAS R1000 WENDY HUIS AS IS R350 SELFOON RUIL VIR N TABLET GALAXY JP 0783994929 0630996088
-
+27764026565
More thinus hier ek is graag opsoek na die rekenaar program windows 7 professional 32 bit software om te koop asseblief my nomr is 0764026565
-
+27731476749
goeie more ek het n 50 perdekrag mercury outboard met controls tekoop motor is in goeie lopende kondisie vir R6000 onderhandelbaar kan my skakel op 0731476749
-
+27849150766
MORE EK HET 3 LANG STAAL KASTE 2 DEUR IS NIE KOMBUIS KASTE NIE R 200 ELK ** DAN HET EK N KLY POTTE BAKKER DRAAI TAFEL VIR R1000 ** 5 TYRERS SWINGS VIR KINDERS OF KLEUTER SKOLE R100 ELK DANKIE KONTAK DAWIE BY 0849150766
-
+27823755352
2019-Big Boy Black Mustang 250 cc motorcycle for sale. R25,500. 2120km. Saddle bags included. Break-in service complete. Papers in order. Contact Sindy 060 963 5432.
-
+27823755352
CAT S61 Smartphone for sale @ R5000. Good condition! WhatsApp 060 963 5432 for more detail. Collection in Vaalpark.
-
+27732701059
more k verkoop golf 4 1.6 engine vir 45000 neg .het karcher k380 presure washer vir 2000 .toyota tazz caburator vir 2200 .tazz head cams vir 1200 .kontak 0732701059
-
+27832817614
ek ht n sunbeam ysmaker vir R300 kontak 083 281 7614
-
+27832817614
ek ht agter briek skoene vir opel corsa utility vir R150 ...kan my kontak 064 896 4287
-
+27844472628
TV,, PC computer kabels, ou werkend sel fone,, asook fone vir parte, Sal gesels oor pryse,, Nikon cool pics kamera met memory card,, R350,,, Susan 0844472628
-
+27795205471
Goeie more ek is opsoek na n nr6 poitjie pot as iemand een wil verkoop wat hul nie gebruik nie asb kan my wup of bel op 0795205471 -
+27794934131
Ek het n vintage 1980 Honda CD twin 200cc motorfiets. Motorfiets is oorspronklik en in baie goeie toestand. Enjin loop pragtig. R12000. Skakel 0794934131
-
+27794934131
More. Ek het ou Comics te koop. Die Comics is nog in baie goeie toestand. Maak my n prys vir almal. Skakel 079 493 4131
-
+27794934131
Ek het n antieke satynhout wastafel met sy oorspronklike marmerblad, koper wielietjies en spieels. R7000. Kan fotos whatsups. Skakel 0794934131
-
+27794934131
More. Ek het n 6 meter lange gumpole te koop vir slegs R150. Ideal vir ouens wat lapas bou. Skakel 0794934131 -
+27794934131
More. Ek verkoop n antieke Olivetti Elektriese Tikmasjien. Tikmasjien is soos nuut en in puik werkende toestand. R300 Skakel 0794934131
-
+27813083702
More Ek het n Vw parte te Koop side draft's 40Delltors R1600,Diktytor STD en loop R2500,Golf intak R650,Mini CV R 2000 Vir stel, Hed R2200, Supercharger 90 R2800, en n 1600 polo sud Vir R2500.Dankie Nick 0813083702 -
+27794934131
More. Ek het railway sleeper boude te koop. Ideaal vir ouens wat meubels maak van sleepers. Skakel my by 0794934131
-
+27637729020
Goeie More ek het n trolling motor vir n bass boot 37 pond voet control vir R7500, projeck visvang boot op trailer boot is in goeie toestand kort net n nuwe vloer vir R10 000 of naaste kontant offer, 3 staal kombuis kaste vir R2500. Kan David kontak op 063 772 9020 en what's app op 072 555 8399. Groete
-
+27783994929
SAKKE GORDYNE R150 TWEE BOKSE VROUENS KLERE R170 LARGE BOKS SELFONE AS IS R750 FIETSE VANAF R450 WASMASJIEN R450 JP 0783994929
-
+27829023062
More, ek het 2 antieke blouvlamme (blow torche) 1 grote en 1 kleiner R 2000 vir altwee. 0829023062 Chris
-
+27793551256
Goeie more . Ek het n n Nissan 1400 bakkie bonette te koop oorspronklik te koop Vir R650 Kan my Kontak Vir fotos by 0793551256
-
+27849150766
MORE EK HET N KLEIN PROBLEEM MET MY NISSAN X- TRAIL PETROL AS IEMAND MY KAN HELP SAL EK BLY WEES ** 210 LT TOE STAAL DROMME VIR R120 ELK DANKIE DAWIE 0849150766
-
+27836523337
Ek verkoop n 12 snaar Yamaha FG 260 kitaar vir R4000 in Vanderbijlpark. Kontak Petro 083 652 3337 of Schalk 082 651 7716
-
+27767920701
muculloch petrol weed eater R600 Homelite weed eater R600 petrol Wolf grassnyer met bak en baie lang draad R1500 ONA Johan 076 792 0701