top of page
Bokke Basaar - NG Vanderbijlpark Wes
Bokke Basaar - NG Vanderbijlpark Wes

Sat, 02 Dec

|

Vanderbijlpark

Bokke Basaar - NG Vanderbijlpark Wes

Op 2 Desember om 08:30 hou NG VDBP Wes, op die hoek van McColm Blvd & Stephenson straat, hul “Bokke Basaar”. Gaan geniet ‘n ontbyt saam met koffie en tee, snuitery en wit olifant tafel. Skyfskied, poedings, kerrie & rys, koeke & pannekoek. Vir inligting,skakel Leon by 083 630 4658

Time & Location

02 Dec 2023, 08:30 – 17:00

Vanderbijlpark, Stephenson St, Vanderbijlpark C. W. 5, Vanderbijlpark, 1911, South Africa

Share this event

bottom of page