top of page


906 CHEERLEDERS (3) (1)

Copy of Soccer Futsal Football Tournament Flyer Poster Template (4)

1/3


Thu, 31 Jul
|Meyerton
Eureka Skool Dinee
Eureka Skool bied aan hul jaarlikse Dinee op die 31ste Julie by Lion’s Creek, geleë te 79 Donald Road, Glen Donald, Meyerton. Gasspreker is Lynette Beer met Louis Loock as gas-kunstenaar. Drag is Semi-Formeel. Koste is R3500 vir ‘n tafel van 10. Vir meer inligting, skakel Santie by 073 181 4096
bottom of page