top of page


906 CHEERLEDERS (3) (1)

Copy of Soccer Futsal Football Tournament Flyer Poster Template (4)

1/3


Thu, 25 Jul
|Meyerton
Eureka Skool Dinee met Sheri Brynard
Op 25 Julie het Eureka School ‘n dinee met Sheri Brynard as gas-spreker & Dusty Dixon as gaskunstenaar. Tyd is 6 vir 6:30 en vind plaas by Lion’s Creek, nr 79 Donald Road Meyerton. Drag is semi-formeel. Tafel vir 10 is R3500. Kontant kroeg beskikbaar. Skakel Santie by 073-181-4096 vir inligting
bottom of page