top of page
Heidelberg Klip Kerk Basaar
Heidelberg Klip Kerk Basaar

Sat, 06 Sept

|

Heidelberg - GP

Heidelberg Klip Kerk Basaar

6 September is dit Heidelberg Klipkerk gemeente se basaar en vier die jaar ook hul 160 jaar verjaardag.Daar sal ziplines,klimmure,ponieritte,bulletjie braai,skyfskiet,koekversier vir laerskool kinders,skaapboudburgers,pampoenkoekies & nog vele meer wees.Vir inligting,skakel Riana by 063 752 6692

Time & Location

06 Sept 2025, 08:10 – 15:40

Heidelberg - GP, 57 HF Verwoerd St, Heidelberg, Heidelberg - GP, 1441, South Africa

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page