top of page
Hervormde Kerk Drie Riviere Basaar
Hervormde Kerk Drie Riviere Basaar

Sat, 01 Jun

|

Vereeniging

Hervormde Kerk Drie Riviere Basaar

Die Hervormde Kerk Drie Riviere het op 1 Junie hul bazaar vanaf 9 tot 3 met verskeie stalletjies, ‘n teetuin, tuisgebak, speletjies vir die kinders asook ‘n optrede deur Neels Kriel. Om ‘n stalletjie te bespreek of vir meer inligting, skakel Frans by 078 533 7559 of Dominee Louw by 084 508 7849

Time & Location

01 Jun 2024, 09:00 – 15:00

Vereeniging, Three Rivers, Vereeniging, 1929, South Africa

Share this event

bottom of page