top of page


Sat, 06 Sept
|Meyerton
Hervormde Kerk Meyerton Suid - Basaar
Hervormde Kerk Meyerton-Suid hou basaar op Saterdag 6 September van 8 tot 1, op die h/v Captain Hindon & Gustav Preller, Meyerton. Daar sal Pannekoek, Gesigverf, ‘n Koektafel, Kinderhoekie, Lewerkoekies, Braaivleis en Jaffels wees. Om jou stalletjie te bespreek, skakel Annelien op 084 300 9439.
bottom of page