top of page


Sat, 01 Nov
|Meyerton
Hervormde Kerk Meyerton Suid - Potjiekos Kompetisie Boeresport
Op die 1ste November hou die Hervormde Kerk Meyerton-Suid ‘n Potjiekos Kompetisie saam met Boeresport wat sal plaasvind by die kerk geleë te Captain Hindonlaan, Kookrus, Meyerton. Inskrywings is R100 per span van maksimum 4 lede. Om te bespreek, skakel dominee Chantelle Maree by 064 755 0172.
bottom of page


