top of page


Fri, 11 Apr
|Vanderbijlpark
Huis Siesta Herfs Fees
Op 11 April hou Huis Siesta ‘n Herfsfees met Musiek en Modeparade. Begin om 3uur die middag in die park langs Eikehof. Geniet stalletjies, Kerrie & Rys, Boereworsrolle, Vetkoek & Maalvleis, vermaak deur verskeie kunstenaars asook ‘n Copper Still Craft Distillery. Skakel Louise 016 933 0066
bottom of page


