top of page


906 CHEERLEDERS (3) (1)

Copy of Soccer Futsal Football Tournament Flyer Poster Template (4)

1/3


Fri, 06 Sept
|Vereeniging
Laerskool Vryheidsmonument - Hartklop Fees
Van 6-8 September hou Laerskool Vryheidsmonument hul Hartklopfees.Dagkaartjie @ R150,karavaan staanplek @R1000.Stalletjies,Gladiator baan,Kaskar kompetisie,bou ‘n burger en meer saam met kunstenaars soos Liezel Pieters,Ricus Nel,Kurt Darren en Gerhard Steyn.Vir meer inligting skakel 016 428 1043
bottom of page