top of page
Lewenslig & Kredo Gesinstee
Lewenslig & Kredo Gesinstee

Sat, 12 Sept

|

The Venue on Vaal

Lewenslig & Kredo Gesinstee

Op 12 September bied Lewenslig & Kredo aan ‘n Gesinstee met die tema ’n Oomblik In Tyd. Dit vind plaas by The Venue On Vaal om 8:30 vir 9uur. Vermaak sal voorsien word deur kunstenaar, Ruan Tennant. Kaartjies is R200 pp of R2000 vir tafel van 10. Vir inligting, skakel Jaco by 073 467 9163.

Time & Location

12 Sept 2026, 08:30 – 12:00

The Venue on Vaal, Minnaar St, Vaalpark, Sasolburg, 1947, South Africa

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page