top of page


Sat, 04 Apr
|Groot Marico
Marico Bosveld Fees
4 April is dit Marico Bosveld Fees @ die Groot Marico NG Kerkterrein vanaf 9vm – 3nm. Kaartjies @ R30 per volwassene & kinders onder 3 gratis.Daars vermaak deur Eloff & die plaaslike boere orkes,stalletjies,biertuin & pretpark.Wen ‘n naweek wegbreek in die Marico bosveld.Skakel Johan 064 515 1790.
bottom of page


