top of page


Sat, 30 May
|Bashee Street
Nederduitsch Hervormde Kerk Basaar
Op 30 Mei hou Nederduitsch Hervormde Kerk hul Basaar. Geniet kosstalletjies met Sosaties, Hoender preggo rols, Kerrie en Rys en nog meer. Daar’s ook 2de handse klere, handwerk-tafel, karate vertoning, volkspele demonstrasie en nog baie meer. Vir meer inligting skakel Ds Hennie Louw op 084 508 7849.
bottom of page


