top of page


Sun, 07 Dec
|Vanderbijlpark
Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes - Kerssang Diens
Op Sondag die 7de Desember nooi die Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes, geleë op die hoek van McColm Blvd en Stephenson straat, almal uit na hul Kerssangdiens om 9uur die oggend saam met kunstenaars, Pieter & Lizette. Vir meer inligting skakel Andries by 078 341 6342
bottom of page


