top of page
Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes - Winter Basaar
Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes - Winter Basaar

Sat, 01 Jun

|

Vanderbijlpark

Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes - Winter Basaar

1 Junie hou Nederduitse Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark Wes, geleë op h/v McColm Blvd & Stephenson straat, hul Winter Basaar vanaf 8:30. Geniet ‘n heerlike ontbyt,pannekoek,stalletjies met vanaf tuisgemaakte Gemmerbier tot gebreide kouse.Lekker sop te koop.Vir meer inligting kontak 083 630 4658

Time & Location

01 Jun 2024, 08:30 – 17:00

Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, South Africa

Share this event

bottom of page