top of page
Nederduitse Hervormde Kerk Drie Riviere Wegneemetes
Nederduitse Hervormde Kerk Drie Riviere Wegneemetes

Sat, 19 Jul

|

Vereeniging

Nederduitse Hervormde Kerk Drie Riviere Wegneemetes

Nederduitse Hervormde Kerk, Drie Riviere se basaar van 2 Augustus, bied wegneem etes vanaf 28 Julie - 1 Augustus. Soet & Sout Jaffles, Maalvleis & Gewone Vetkoekke, Kookkos, Spaghettie Bolonaise & Hamburgers. Bestelling voor 19 Julie. Inligting & bestellings, skakel Lizelle by 083 601 3328.

Time & Location

19 Jul 2025, 12:56 – 16:00

Vereeniging, Bashee St, Three Rivers, Vereeniging, 1929, South Africa

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page