top of page


906 CHEERLEDERS (3) (1)

Copy of Soccer Futsal Football Tournament Flyer Poster Template (4)

1/3


Sat, 05 Oct
|Vanderbijlpark
NG Collage Gemeente "Around The World" Basaar
Op 5 Oktober hou NG Collage Gemeente h/v Siemens & Hertz Blvd, hul jaarlikse basaar wat begin om 8h. Heerlike kos soos pannekoek, kerrie&rys, russian&chips en nog vele meer. Maalvleis @ R75 p/kg, Wors @ R80 p/kg , sopbene, skoon bene. En vele meer. Vir inligting skakel Johan op 083 276 1808
bottom of page