top of page


Sat, 04 Oct
|Vanderbijlpark
NG Collage Gemeente Basaar
Op 4 Oktober om 8:00 hou NG Collage Gemeente Basaar op die h/v Siemens & Hertz Boulevard. Pannekoek, Kerrie & Rys, Vetkoek, Melkkos, Burgers, Olifant tafel en vele meer. Wen ‘n slagskaap – R50 p/lootjie. Uitstallers welkom @ R100. Vir inligting of lootjies kontak Charlote op 076 394 2618
bottom of page