top of page


906 CHEERLEDERS (3) (1)

Copy of Soccer Futsal Football Tournament Flyer Poster Template (4)

1/3


Sat, 05 Jul
|Vanderbijlpark
NG Collage Gemeente - Boeremark
Op 5 Julie hou NG Collage Gemeente gelee op die hoek van Siemens & Hertz Boulevard, Vanderbijlpark, BOEREMARK van 8 tot 12. Lekker musiek, koek tafel, koffie hoekie, wit olifant tafel en vele meer. Heerlike kosse te koop. Vir inligting kontak Johan 083 276 1808 / Steph 083 660 5039
bottom of page