top of page


Sat, 07 Feb
|Siemens Street
NG Collage Gemeente Boeremark
Op 7 Februarie van 08h00 - 12h00 hou NG Collage Gemeente op die hoek van Siemens & Hertz Blvd Boeremark. Geniet 'n oggend met musiek, koektafel, koffie hoekie, with olifant tafel en nog vele meer. Uitstallers welkom. Boereontbyt, Vetkoek, Kerrie & Rys en meer. Kontak Johan 083 276 1808 vir info
bottom of page


