top of page
NG Fakkel Potjiekos Dag
NG Fakkel Potjiekos Dag

Sat, 02 Nov

|

Sasolburg

NG Fakkel Potjiekos Dag

Op 2 November hou NG Fakkel ‘n Potjiekos Dag. Geniet ‘n heerlike dag van lekker kos, goeie geselskap en musiek. Slegs R70 per bord met ‘n keuse van Bees, Bees Stert, Afval, Tamatie Beef Chin, Skaap, Biltong, Kerrie Beef & Hoender. Bespreek jou bord vandag en WhatsApp Martie by 082 867 5400

Time & Location

02 Nov 2024, 04:50 – 17:20

Sasolburg, 7 Schalk Burger St, Sasolburg, 1947, South Africa

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page