top of page
NG Kerk Deneysville Bazaar
NG Kerk Deneysville Bazaar

Sat, 04 May

|

Deneysville

NG Kerk Deneysville Bazaar

Op die 4de Mei is dit NG Kerk Deyensville, geleë te 28 Mainstraat, Deneysville, se Bazaar vanaf 8:00 die oggend. Kom braai, bak, brou, eet en kuier lekker saam met lewendige musiek en ‘n tee tuin. Vir meer inligting, skakel Dominee Carlie by 083 419 7325

Time & Location

04 May 2024, 08:00 – 14:30

Deneysville, 28 Main St, Deneysville, 1932, South Africa

Share this event

bottom of page