top of page


Sat, 14 Mar
|Deneysville
NG Kerk Deneysville Prof Stephan Joubert
Op die 14de Maart 2026 nooi NG Deneysville jou na ‘n oggend saam met Prof. Stephan Joubert om 11uur met die tema “Ek leef op die maat van hemelse musiek – nou al”. Kaartjies is R100 per persoon en is beskikbaar by Atha op 016 371 1405.
bottom of page


