top of page
NG Kerk Drie Riviere Wit Olifant Verkope
NG Kerk Drie Riviere Wit Olifant Verkope

Fri, 06 Jun

|

Vereeniging

NG Kerk Drie Riviere Wit Olifant Verkope

Op 6 & 7 Junie van 7:00 - 14:00 hou NG Kerk Drie Riviere, hoek van Bashee & Umgeni straat, ‘n Wit-Olifant Verkope met klere, huishoudelike & ander items. Daar sal ook lekker eetgoed soos Jaffels en Sop en brood te koop wees. Vir inligting, skakel Christine op 074 440 4442

Time & Location

06 Jun 2025, 06:50 – 07 Jun 2025, 14:20

Vereeniging, Bashee St, Three Rivers, Vereeniging, 1929, South Africa

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page