top of page


906 CHEERLEDERS (3) (1)

Copy of Soccer Futsal Football Tournament Flyer Poster Template (4)

1/3


Sat, 31 May
|Vereeniging
NG Kerk Suikerbos Basaar & Vleisfees
Op 31 Mei is dit NG Kerk Suikerbos - 1 Dabchick straat, Drie Riviere-Oos, se Basaar & Vleisfees. Uitstallers, Potjiekos, Skyfskiet, ‘n Vleistafel en baie meer. Daar is vooraf wegneem-etes en vooraf vleis-verkope beskikbaar sowel as ‘n Steak-Aand. Vir inligting skakel Mariska by 072 110 9719
bottom of page