top of page


Sat, 30 May
|1 Dabchick St
NG Kerk Suikerbos Basaar & Vleisfees
Op 30 Mei is dit NG Kerk Suikerbos, geleë te 1 Dabchick straat, Drie Riviere, se Basaar & Vleisfees. Geniet uitstallers, potjiekos, skyfskiet, ‘n Vleistafel & meer. Wegneem-etes vooraf beskikbaar asook spesiale snitte vleis op die dag. Vir inligting, skakel 072 110 9719 of 072 189 5666
bottom of page


