top of page


Fri, 15 May
|2 Esias Grobler St
NG Kollegepark Koorfees
Op die 15de Mei is dit Laerskool Kollegepark se Koorfees ten bate van die Orrel fondsinsameling vir die NG Kerk. Kaartjies is R100 per persoon en gratis vir kinders onder 5 jaar. R50 vir ouers van koorlede. Vir kaartjies, skakel die kerkkantoor by 073 051 9484. Verversings sal te koop wees.
bottom of page


